#2 Jody Series

Blameer die Skoenlapper

Elsa Winckler
4.13
38 ratings 7 reviews
Catharien gaan spreek die sexy Josh oor sy boekbekendstelling, maar is so siek dat sy in sy huis moet oornag. Dis toe dat Josh die skoenlappertatoe op haar baie begeerlike boud raaksien en sy hart onwetend verloor … Nie een van hulle stel in ’n verhouding belang nie, hoegenaamd nie. Wat tussen hulle is en gebeur, is bloot vlietend en heerlik opwindend maar beteken absoluut niks. Die idee om “saam” te wees is verbode grond, al smag hulle elke dag al meer na mekaar. Toe die ondenkbare gebeur en hulle dit waag om te kyk of daar tog iets tussen hulle kan ontwikkel, loop dit so hittete op ’n ramp uit …
Genres:
149 Pages

Community Reviews:

5 star
17 (45%)
4 star
13 (34%)
3 star
6 (16%)
2 star
0 (0%)
1 star
2 (5%)

Readers also enjoyed

Other books by Elsa Winckler

Jody Series Series

Lists with this book