Die Naakte Feite (Eboek): Vrae Wat Jou Ouers Hoop Jy Nooit Oor Seks Sal Vra Nie
Timothy Kieswetter In DIE NAAKTE FEITE gee Jimi le Roux en Timothy Kieswetter eerlike, reguit en Bybelsgebaseerde antwoorde op 56 werklike vrae oor seks wat tieners vra, soos: Wanneer is mens reg vir seks? en: Wat se die Bybel oor gay-wees? Hierdie boek met sy alfabetiese indeks met definisies gee vir tieners die regte gereedskap om die regte keuses te maak. Daar is ook n lys webtuistes en noodnommers."
Genres:
Pages